Billy Magnussen

Billy Magnussen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Gregory Magnussen
Geboorte 20 April 1985 (1985-04-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Magnussen (gebore 20 April 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Into the Woods (2014), Bridge of Spies (2015), The Big Short (2015), en Game Night (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy